\v 1 \x - \xo 1:1 \xt Ps 90:2; Jes 40:21-22; Joh 1:1-3; Hand 17:24; Kol 1:16-17; Heb 1:10; 11:3\x*In die begin het God die hemel en die aarde\f + \fr 1:1 \fk hemel ... aarde: \ft Sien kaart nr. 13.\f* geskep. \v 2 \x - \xo 1:2 \xt Ps 104:6; Jer 4:23; 2 Pet 3:5\x*Die aarde was woes en leeg, en donkerte was oor die •oerwater. Maar die Gees van God\f + \fr 1:2 \fk Gees van God: \ft Word ook vertaal as “gees van God”, “wind van God afkomstig” of “geweldige wind”.\f* het oor die water gesweef,